Tweet vir ekonomiese ontwikkeling Reply

‘n Oud-Puk en kollega in die Skool vir Ekonomie se werk is gister op Twitter genoem. Michael Clemens is by die Centre for Global Development en is ‘n invloedryke “tweeter” oor ontwikkelingsvraagstukke, spesifiek immigrasie en noodleniginghulp. Sy tweet was oor navorsing wat Prof Wim Naudé doen oor die oorbetalings wat emigrante maak aan hulle families by die huis.


Prof Wim is ‘n NWU-Pukke ekonoom en was die direkteur van die WorkWell Navorsingseenheid voordat hy na Helsinki toe is as ‘n senior navorsingsgenoot by WIDER. Tans is hy by die Maastricht School of Management in Nederland as Professor van Ontwikkelingsekonomie en Entrepreneurskap en navorsingsdirekteur. Volgens IDEAs/RePec tel Prof Wim onder die top-5% ekonome in Europa. Lees meer hier.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s