Hierdie blog ontwikkel Reply

Ons blog is besig om te groei en ontwikkel en dit is tyd om so bietjie meer met ‘n plan te werk. Ons doel is om elke week ten minste 4 posts te maak:

  • Een oor die nuus uit die Skool: Wat die dosente doen, nagraadse studente, gebeure op kampus, seminare en konferensies – as dit gebeur gaan ons daaroor verslag doen.
  • Een  met die nuus uit jou ekonomie-wêreld: The weekly free lunch gaan jou hulpbron word by te bly met die groot stories van die week.
  • Een oor ons akademiese navorsing: Die dosente is deulopend besig om die grense van die wetenskap te skuif en ons wil graag meer vertel van ons navorsing.
  • Een opinie-stuk: Ons het ‘n celebrity ekonoom wat bydraes gaan maak en vertel wat dink hy oor die goed wat nou gebeur. Meer hieroor in Augustus.

Saam met die plan vir die inhoud, werk ons sommer ook bietjie aan die uitleg en hoop julle hou daarvan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s