Nuus uit die Skool Reply

Hierdie week is ‘n stil een op kampus en dosente van die Skool het die geleetheid gebruik om vaardighede op te skerp en kennis te verbreed. Antoinette van Niekerk en Carli Jacobs was by ‘n International Trade Centre (ITC) opleidingsprogram in Pretoria. Die opleiding word geborg deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en fokus op markanalise en navorsingsmetodes wat uitvoergeleenthede identifiseer. Dr Henri Bezuidenhout en Carike Claassen was op hulle beurt by ‘n aanbieding wat die Sjinese ambassadeur gemaak het by die SA Institute of International Affairs in Johannesburg. Die ambassadeur Tian Xuejun het gepraat oor Sjina se siening oor Afrika, wat Sjina al in Afrika gedoen het en dryfvere van vriendskap tussen Sjina en Afrika.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s