Nuus uit die Skool Reply

Die tweede eksamengeleentheid is in volle swang, maar daar is darem nog kans vir studente om te rus en dosente om konferensies by te woon! Hierdie week se nuus uit die Skool gaan juis oor konferensies. Mej Carike Claassen en Dr Henri Bezuidenhout was by IHS Global Insight se Africa Economic Outlook konferensie om meer te hoor oor die stand van die ekonomie en vooruitsigte vir Afrika. Die gevaartekens vir groei in Afrika is onder andere die krisis in Europa en tekens van stadiger groei in Sjina. Lees gerus Carike se tweets hier.

Prof Waldo Krugell is weer by die World Economic History Congress. Die tema van die kongres is The roots of development en 'n verskeidenheid van onderwerpe word bespreek. Van die mees interessante sessies gaan oor die impak van kolonialisme in Afrika. Hier is al bietjie kommentaar deur Prof Krugell (NWU) en Johan Fourie (US), maar ons belowe solank 'n behoorlike “post” oor ekonomiese geskiedenis.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s