Togaweek: Jou CV en voorbereiding vir onderhoude 1

As deel van hierdie week se Togaweek-aanbiedings het Prof Krugell vanoggend vir die Honneursstudente meer vertel oor die opstel van ‘n CV en hoe om voor te berei vir onderhoude. Om te werk met ‘n plan is die sleutel, en dit help natuurlik as jy dink soos een van die Mad Men!

Kry die volle PPT aanbieding hier: TOGAWeek 2012_CVs & interviews

Hier is die skakel na Prof Jonathan Jansen se artikel “Dear jobless graduate” wat ons die eerste keer laat dink het om bietjie raad te gee.

One comment

  1. Pingback: Preparing for the world of work « Skool vir Ekonomie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s