Nuus uit die Skool Reply

Dit was ‘n yskou en stil week op kampus met slefs ‘n paar sneeuvlokkies op kampus. Die gevolg is dat die Skool vir Ekonomie se dosente maar redelik binneshuis gebly het. Die koue was wel goed vir ons Facebookblad. Ons het hierdie week die eerste keer 800 “likes” gekry en ‘n weeklikse “reach” van 1000 gehaal!

Die behoorlike nuus is van verlede Vrydag toe ons na afloop van Togaweek die Skool se jaarlikse Akademiese Oskarfunksie gehou het. Top-presteerders in die Skool ontvang sertifikate vir hulle harde werk en hoë punte in 2011. Die top-presteerders in Ekonomie ontvang ook kontantpryse van Economic Research Southern Africa (ERSA). Die sertifikate is oorhandig deur Mnr Ettienne le Roux, ekonoom van Rand Aksepbank en selfs Pukki het ‘n draai gemaak.

This slideshow requires JavaScript.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s