Nuus uit die Skool Reply

Dit was nog ‘n druk week in die Skool vir Ekonomie met daardie laaste bietjie hersiening wat ingewerk is voor volgende week se Toetsweek. En daar is nuus wat ons graag deel:

Zip deur die Honneurs toer!

  • Prof Wilma Viviers van die nuwe TRADE navorsingsnis is terug in die tuig na drie weke in Europa en dinge gebeur daar aan die suid-weste kant van die gang.
  • Mej Carike Claassen is van vandag af op kursus as deel van die African Programme on Rethinking Development Economics. Ons sien uit na haar tweets en ‘n blog oor die nuwe denke in hierdie veld.
  • Mej Alicia Fourie is deel van die vrywilligerspan van die Higher Education Teaching and Learning (HETL) portal. Dit is ‘n groep akademici van regoor die wêreld wat navorsing doen oor onderrigleer. Sy het reeds ‘n boek om te “review”.
  • Die Internasionale Handel honneursgroep is hierdie week op ‘n opvoedkundige toer / roadtrip na Durban en Richardsbaai. Ons hoop om volgende week ‘n volle verslag te doen, maar vir nou kan ons rapporteer dat hulle al die hawe besoek het, by uShaka was, zipline gery/vlieg het en nog uitgaan na ‘n vragskip in die hawe.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s