Nuus uit die Skool Reply

Hierdie week was ‘n opwindende een in die Skool vir Ekonomie. Die hoogtepunte sluit in:

  • Die Skool vir Ekonomie het die tweede Peet Strydom colloquium gehou.
    Die tema vir hierdie jaar se colloquium was : Emerging markets, growth resilience or low-growth trap? Die sprekers was Prof Strydom (‘n buitengewone Professor in die Skool), Prof Raymond Parsons, Prof Andre Duvenhage en Prof Waldo Krugell. Daar was interessante bepreking van die ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar. Ons hoop om volgende week die aanbiedings hier op die blog beskikbaar te hê.
  • By die Lente-gradeplegtigheid het 8 studente van die Skool MCom grade ontvang. Dit is sommer ‘n groot prestasie vir die studente en studieleiers:

Andre Botha (EKONOMIE) Met lof!

Marilize de Klerk (EKONOMIE)

Carli Jacobs (INTERNASIONALE HANDEL) Met lof!

Francois Martinson (RISIKOBESTUUR)

Manie Uys (RISIKOBESTUUR)

Leedia van der Linde (INTERNASIONALE HANDEL)

Amorie Visser (INTERNASIONALE HANDEL)

Monique Visser (INTERNASIONALE HANDEL)

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s