Nuus uit die Skool Reply

Hierdie was ‘n kort, maar bedrywige week in die Skool vir Ekonomie. Net so voor die lente-reses en Aardklop wil ons graag die volgende stories deel:

Dr Arno van Niekerk in aksie by ECON621

  • Ons het vroeër al berig van die Honneurs Internasionale Handel se uitstappie na Durban en Richardsbaai. Hier is hulle volle verslag met lekker baie fotos: 2012 HonneursToer
  • Dinsdag het Prof Wilma Viviers, Drs Henri Bezuidenhout en Andre Heymans en Mnr Requier Wait die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika se raadsvergadering in Johannesburg bygewoon.
  • Donderdag het Prof Philip Mohr ‘n gaslesing aangebied by ‘n ECON121 groep. Ons het ‘n kort video gemaak.
  • Prof Krugell het by ‘n TREES seminaar gepraat oor “groen”-toerisme navorsing. Laai sy skyfies hier af: Green tourism seminar
  • Vanoggend het Dr Arno van Niekerk van UFS by die ECON621 klas ‘n bespreking gelei oor Global economic governance en die gevolge van die finansiële krisis. Daar is ‘n hele klomp interessante goed gesê oor regulering, instellings en deelname deur die gemeenskap.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s