Nuus uit die Skool Reply

Die vierde kwartaal het afgeskop en daar is nou min dae oor voor die eksamen. In die Skool het ons ‘n paar nuushoogtepunte gehad:

  • Die beste nuus was Prof Andrea Saayman se suksesvolle NRF herevaluering en sy het nou die C2 gradering.

    Is die wisselkoers oor- of onderwaardeer?

  • By ons laaste seminaar vir die jaar het Prof Andre Jordaan van UP gepraat oor Exchange rate misalignment in emerging market economies. Met die rand-dollar wisselkoers wat hierdie week skerp gedepressieer het en die wêreld se groeivooruitsigte wat verswak was dit ‘n tydige aanbieding oor die wisselkoers en die gevolge van oor- en onderwaardasie. Kyk ‘n kort video hier.
  • Ons verwelkom ook die week ‘n landbou-ekonoom op die gang. Ernst Isardi het stil-stil hier ingetrek en is al hard aan die werk. Hy het verlede week al ‘n referaat gelewer by die 50ste jaarlikse konferensie van die Vereniging van Landbou-ekonome van Suid-Afrika. Meer besonderhede van die konferensie is hier. En die PPT skyfies van Ernst se referaat (saam met David Spies en Ermie Steenkamp) is hier: AEASA_Presentation 2012 IDSARDI.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s