Nuus uit die Skool Reply

Die akademiese jaar is vinnig besig om klaar te maak en so deur die laaste opdragte en toetse en berekening van deelnamepunte het ons ook bietjie nuus uit die Skool:

  • Dinsdag het M-studente kans gekry om hulle navorsingsvoorstelle aan te bied en Henry Cockeran het gepraat oor sy werk oor Suid-Afrika se vatbaarheid vir ekonomiese krisisse.
  • Die week het ons afskeid geneem van Antoinette van Niekerk. Sy was die laaste twee jaar ‘n deeltydse dosent by die eerstejaars, maar nou is haar M-verhandeling klaar en sy vertrek na Amsterdam toe vir twee maande by die Vrije Universiteit. Ons hoop dat sy in 2013 nog baie op die Puk sal kom kuier.
  • Gister het ons ook die Honneurs-colloquium gehou. Die studente het aanbiedings gedoen ook hulle skripsienavorsing en daar was interessante onderwerpe en puik aanbiedings. Ons wens hulle baie sterkte toe vir die laaste paar eksamens.

This slideshow requires JavaScript.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s