Nuus uit die Skool Reply

Vandag is die laaste dag van lesings en die kampus het sommer al daardie eksamengevoel! Hierdie week se nuus uit die Skool is maar min soos wat die dosente besig was met laaste klasse en deelnamepunte. Daar is darem die belofte van lang nuusberigte volgende week wanneer die reisigers terug is:

  • Prof Saayman gee hierdie week in Rimini in Italië klas. Dit is ‘n week van pasta, wyn en Tourism Economics lesings.
  • Prof Viviers, Drs Steenkamp en Grater en Dr Dawid Spies (van landbouekonomie) is hierdie week in Mauritius vir ‘n konferensie van die Wêreld Handelsorganisasie.
  • Hier plaaslik het ons die voorreg gehad om Prof Raymond Parsons te kry vir die laaste lesing by ECON614 /621. Prof Parsons het Maandag meer vertel van die NGP, NDP en die gebeure in die SA ekonomie.

This slideshow requires JavaScript.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s