Nuus uit die Skool Reply

Met die eksamen in volle swang is die nuus maar min en vandag se berig gaan sommer oor verlede week en hierdie afgelope een. Van die hoogtepunte sluit in:

  • Mnr Requier Wait en JW Eggink was verlede week by die Africa Oil Week in Kaapstad. Requier is tans besig met sy PhD oor investering in die olie-sektor in Afrika en die fiskale stelsels wat die gasheerlande in plek het.
  • In die fakulteit het ons afskeid geneem van Emma Diobe. Sy was 29 jaar lank die kombuis-assistent in die EW en het ‘n sleutelrol gespeel om die Ekonome se koffiekoppies reg te hou. Ons het groot waardering vir die vriendelikheid waarmee sy altyd haar werk gedoen het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s