Nuus uit die Skool Reply

Na die eerste week wat meeste van die dosente terug is op kantoor is die nuus uit die Skool maar nog dun. Meeste van ons was besig met vraestelle vir die Kanselierseksamens, verslae vir verhandelinge en proefskrifte, en voorbereiding vir die nuwe semester se werk.

Saterdag is 2013 se eerstejaars en hulle ouers op kampus ontvang en die Ontvangs- en Bekendstellingsprogram het afgeskop. Hierdie jaar is die Fakulteit ook betrokke by die program en van Vrydag af word daar talle inligtingsessies aangebied. Dit sluit in, meer oor studiemetodes, gebruik van IT en media, die biblioteek se dienste, tydsbestuur, loopbaanbeplanning en finansiële vaardighede. As jy nuuskierig is, volg #OenB2013 op Twitter.

Hier is ‘n paar fotos van Saterdag se ontvangs in die Amfi. Daar is ‘n video van die dorelied op die Skool se Facebook page.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s