Meer oor die BRICS beraad Reply

Een van die toegvoegings wat ons hierdie jaar wil maak tot die Skool se uitsette is ‘n gereëlde potgooi (podcast). In die taal van konsultante is dit ‘n geleentheid vir knowledge management en thought leadership. Daarmee dus die eerste episode van die EconVox podcast. In hierdie een praat Prof Krugell oor die pas afgelope BRICS beraad. Ons hoop om in die toekoms meer dosente (in Afrikaans en Engels) te laat praat oor ekonomiese nuus en analise.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s