Eerstejaars 2014 Reply

EerstejaarsontvangsMore ontvang ons die eerstejaars van 2014 op die NWU-Pukkampus en in die Skool vir Ekonomie is ons opgewonde om die nuwe groep ekonome te verwelkom.

Nie almal wat in die ECON111 klas gaan sit is hier om Ekonomie te studeer nie, maar ons hoop om die wêreld van Ekonomie, Internasionale Handel en Risikobestuur aan hulle bekend te stel. In 2014 bied ons vir die eerste keer die nuwe Ekonomie, Risikobestuur + Landbou-ekonomie program aan saam met die vakgroep Landbou-ekonomie. Daar is ‘n span entoesiastiese dosente wat regstaan vir die jaar. Binne die Skool is ons trots daarop om die Rapport Top-dosent te hê en ‘n klomp NRF-gegradeerde navorsers.

As al hierdie dinge jou opgewonde maak, lees bietjie meer:

Hou die blog en ons Faceboek-blad dop vir meer oor die Skool en oor Ekonomie.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s