Akademiese toekenningsfunksie Reply

Akademiese funksieDie Skool het Vrydagaand 2013 se akademiese presteerders vereer by ‘n spog dinee in Potchefstroom. Ons wil graag ook hier vir die pryswenners geluk sê en vir die borge baie dankie.

Die toppresteerders was:

  • Beste student in Ekonomie: Marli Smith (92,2%)
  • Beste student in Risikobestuur: Marli Smith (92,5%)
  • Beste student in Internasionale Handel: Marli Smith (91,8%)
  • Beste Honneursstudent in Ekonomie: Andries Lombaard (79,8%)
  • Beste Honneursstudent in Risikobestuur: Margitte van den Berg (75%)
  • Beste Honneursstudent in Internasionale Handel: Tiaan Cloete (80,9%)
  • Beste MCom verhandeling in die Skool: Chris Booysen (77%)

Ons borge is al soos ou vriende en dit is vir ons wonderlik dat hulle die studente se pryse borg. ‘n Besondere woord van dank aan Rand Aksepbank, Vrystaat Mielies, ITRISA, Martin Cameron, Senwes, CGIC en KPMG.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s