Nuus uit die Skool Reply

Ludo besoek 2014Hierdie week is daar sommer baie nuus uit die Skool:

  • Buitengewone Professor by TRADE, Ludo Cuyvers, het die navorsingsnis besoek en daar is baie hard gewerk aan die DSM model en gesamentlike navorsingsprojekte oor uitvoerbevordering.
  • Mnr Requier Wait het ‘n referaat aangebied by die ERSA Industrial Organisation werkswinkel in Johannesburg. Die titel van die referaat was: The governance of the shale gas revolution in South Africa en dit is werk saam met Geoffrey Chapman van die SABS.
  • Prof Riaan Rossouw en mnr Wait het ook ‘n referaat aangebied by die South African Regulation Conference. Die onderwerp van hulle aanbieding was The role of licensing and tax policy for developing the upstream oil and gas industry: The case of South Africa.
  • By die seminaar het Dr Willem Boshoff van Stellenbosch Universiteit gepraat oor sy nuwe navorsing oor die Suid-Afrikaanse besigheidsiklus.
  • Mnr Dirk Visser het die voorstel vir sy PhD navorsing by WorkWell se colloquium gelewer. Dirk is een van Prof Gary van Vuuren se Risikobestuurstudente en gaan werk oor die meting en bestuur van die pro-sikliese aard van bankkapitaal in Suid-Afrika.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s