Die merkwerk top-5 Reply

Dit is eksamentyd op kampus en vir die dosente beteken dit nasienwerk. Dit gaan gewoonlik gepaard met verbasing oor sommige antwoorde, en verligting oor die slaagsyfer. Daar word baie gelag, stories vertel en ligtelik in tale gepraat. Natuurlik word daar baie, baie koffie gedrink. Nasien Jun 2014

Hierdie rondte het ons vir paar van die dosente gevra wat hulle top-5 nasien “songs” is en die antwoorde is uiteenlopend. Ons los dit vir die lesers om te raai wie het watter gekies:

En wanneer die gelag gesnuweeagtig raak: Lied van die lewe – Gé Korsten.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s