(Ekonomie hulpbronne) 15

moving trekOns hulpbronne vir Ekonomie leerlinge en onderwysers skuif na ‘n nuwe blog: www.ekonomieblog.me

Maak seker jy verander jou boekmerk / favourites skakel en kry nou meer en beter hulpbronne vir jou skooltake.

15 comments

  1. Pingback: Ekonomie hulpbronne vir Hoërskoolleerders « Skool vir Ekonomie

    • Louise, die vraagkant is al die dele van die totale vraag: verbruikers se besteding, investering, owerheidsbesteding en die buiteland se besteding op ons uitvoer produkte. Sê bietjie meer oor wat jy nodig het, dan maak ons ‘n plan.

  2. My opdrag lees; “Vraagkantekonomie is allereers ‘n manier om ‘n ekonomie van ‘n resessie te bevry en ekonomiese groei te stimuleer terwyl inflasie voorkom word.” Ontleed met die stelling hierbo in gedagte die effek van die vraagkantbenadering in die ekonomie en doen ‘n aanbieding van jou bevindings.

    • Hallo Chane, die beste is om jou onderwerp presies te gee. Dit is nie duidelik wat bedoel word met “die effekte nie”. Ons het al iets oor die vraagkant-ekonomie. Kyk op die hulpbronne-blad na die skakel: Op aanvraag. Ons het daar ‘n storie geksryf n.a.v. ‘n vraag deur Louise.

  3. Helloo oky my taak is presies dieselfde as louise se taak maar op die vraag se hulle ‘ ontleed met die steelling hierbo in gedagte die effek van die die vraagkantbenadering in die ekonomie en op my rebriek tel die effekte van die vraagkantekonomie 10 punte en die ontleiding daarvan tel ook 10 punte.ek wil ook graag inligting vra oor hoe die wardes van bbp komponente deur staatsingrypings verander kan word.

  4. ek moet die volgende inligting he :die teorie van vraagkantekonomie,die komponente van bbp,hoe die waardes van hierdie komponente deur staatsingrypings verander kan word,die probleem van inlasie ,fiskale beleid. di projek moet dan al die bogenoemde met suid-afrik in verband ring en moet n begrip toon van hoe ons regering fiskale beleid gebruik om ekonomiese groei te probeer stimuleer… as j enige van hierdie vrae meer kan help sal ek dt baie waardeur asb.

    • Hallo Chane, dit is omtrent ‘n groot projek. Die “op aanvraag” bladsy behoort jou te help dink oor die teorie van die vraagkant-ekonomie. Vir meer oor die BBP, kyk op die Graad 12 blad na die inligting oor die kringloop en nasionale rekeninge. Die mate waartoe dit beinvloed kan word deur owerheidsinmenging gaan oor die vermenigvuldiger, wat ons ook daar noem. Die SA toepassing is moeiliker en ek sal kyk of ek iets nuut daarvoor aanmekaar kan sit. Hou die blog dop.

    • Chane, daar is nou ‘n storie met ‘n klompie skakels oor die Suid-Afrikaanse ekonomie en die beleid wat geruik kan word om groei te stimuleer. Kry die skakel onder hulpbronne!

  5. My opdrag lees: Besighede word voortdurend gekonfronteer met uitdagings vanuit die mikro-, mark- en makro-omgewng. Tans word die meeste besighede geraak deur die resessie. Besighede moet by die uitdagings aanpas om vir die duur van die afswaai te kan oorleef. Gee ‘n oorsig oor die volgende 3 uitdagings:
    Die behoud van werknemers eerder as besnoeiing; Globalisering; Nuwe verbruikerswet van 2009.
    Stel maniere voor, oor hoe ‘n besigheid by die uitdagings sal aanpas.
    Waar kan ek hulpbronne kry om my te help asb? Esmé

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s